Successfully reported

Harties@Sea

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pierre L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustig, netjies verblyf naby die strand en ATKV. Werklik 'n juweel in die hartjie van Hartenbos! Die ligging is uitstekend, net 'n kort stappie vanaf die hoofstrand en die ATKV-sentrum. Die verblyf was gemaklik en netjies, en die atmosfeer het regtig bygedra tot 'n ontspannende naweek. Ek sal beslis enige tyd weer daar gaan bly. Sterk aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Netjies, gerieflik, baie dankie! Ons het so lekker gebly, was 'n absolute plesier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Denine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Spioenkop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b860b17614bd3b189bc7dc084694372e7cf5971457b808a7ab3c9d473c87fc44f1ebce69ee26f1b350d5e6315372e6b3ea8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 11 Spioenkop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1304792 22.11198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang