Successfully reported

Hartklop Eer die Lewe

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Chris J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie vriendelike ontvangs. Goed uitgerus vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caron V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pleasant. Very comfortable overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik Y
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Value for money. Stay was comfortable and restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Hartklop Eer die Lewe
It was a pleasure to have you as my guests.

Timothy C
1 nag
5.0
Jan 2025

Thoroughly enjoyed it. Delightful! Loved the stay and the hosts were wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik M
1 nag
4.8
Mei 2025

Wonderlike mense. Alles was net reg en my gasvrou was wonderlik en empaties. Soos 'n klip geslaap, want die matras was stewig en perfek. Baie skoon en netjies. Daar kon dalk net 'n televisie gewees het, dit is die enigste aanbeveling wat ek kan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Hartklop Eer die Lewe
Middag Frederik Dankie vir jou resensie. Ons het nie TV nie, maar WiFi is tot gaste se beskikking.

Jannie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Ons kon goed uitrus in 'n skoon en netjiese kamer. Lekker gebly in hierdie baie netjiese en skoon kamer met badkamer. 'n Goeie rus na 'n lang reis - veral omdat die bed goeie kwaliteit was. Die waaier het gehelp om die ergste hitte te breek en die yskassie kon alles lekker koel hou. Heerlike bad! Gawe mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Hartklop Eer die Lewe
'n goeie bed is wat jou liggaam laat rus. So dankbaar julle het goed uitgerus.

Charl E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige rus na 'n besige pad. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Hartklop Eer die Lewe
Baie dierbare gaste.

Lindie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Very friendly host, will definitely use the guesthouse again. Very pleasant stay and everything neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Hartklop Eer die Lewe
It was so nice meeting you guys.

Jo-Ann R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie dankie vir julle ongelooflike gasvryheid. Perfekte oornagstop vanaf die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Hartklop Eer die Lewe
Dankie vir die lekker kuier. Kom gou weer.

Chris Badenhorst B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Gesellig gevoel of ons by my ouma en oupa gekuier het. Baie lekker gebly. Eienaars baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Hartklop Eer die Lewe
Dit was wonderlik om julle te kon ontvang. Julle kan altyd net inval vir 'n koffietjie, al bly julle nie oor nie. Kom sê net dag.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 18 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82df9df522d88b030c9b8cb01af856051a0292544abd0db67e007853a13838d5fed146e82fd12ae4d4d9c875e36ce4679494?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 171 5 1 5 18 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 08:00 -30.728875677518 25.088344627844
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang