HartKlop Selfsorg
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 13 Welgevonden, Royaldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
HartKlop Selfsorg bied selfsorgverblyf in Royaldene, Kimberley, en is naby North Cape Mall en ander geriewe.
Die gastehuis beskik oor 7 goed ingerigte kamers met en suite-badkamers en 'n privaat terras. Die kamers spog met gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Daar is ook geriewe, soos tee- en koffiemaakgeriewe, kombuisies, gratis WiFi en omsetters.
Gaste het ook toegang tot 'n gedeelde braai-area en veilige parkeerplek. Dit is 2,5 km vanaf The Big Hole, 3,2 km vanaf Kimberley Mynmuseum en 9 km vanaf Kimberley Gholfklub geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Franli Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Welgevonden, Royaldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink HartKlop Selfsorg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 13 Welgevonden, Royaldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang