Hartland Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hartland Gastehuis bied gaste gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir tot 4 mense, 3 km vanaf Vredendal net langs die R363.
Die kothuis word omring deur wingerde en bied 'n plaasgevoel, en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Wi-Fi-toegang en Netflix is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Die kothuis maak oop op 'n onderdakstoep en veilige parkeerplek is langs die kothuis beskikbaar.
Vredendal bied verskeie doendinge soos staproetes en voëlkyk, en gaste kan die Olifantsrivier-wynroete verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Off the R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartland Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang