Hartland Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hartland Gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf vir 4 gaste langs die R363, net 3 km vanaf Vredendal.
Die kothuis word deur wingerd omring, bied 'n plaasatmosfeer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. WiFi en Netflix is beskikbaar.
Die kothuis lei na 'n onderdakstoep en veilige parkeerplek is langs die kothuis beskikbaar.
Vredendal bied verskeie aktiwiteite soos staproetes en voëlkyk, en gaste kan die Olifantsrivier-wynroete verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Off the R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartland Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang