Successfully reported

Hartsepunt

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Hartsepunt
Jammer om te hoor dat julle so ongelukkig hier was, met al ons gesprekke gedurende u verblyf hier, het u niks gesê nie. Ons het 'n strykyster verskaf, alhoewel dit nie gemerk is as 'n amenity nie. Ek het self julle volle breekskade terugbetaal alhoewel ons ekstra skoonmaakgoed moes aanskaf om van die kerrie merke op ons banke en mat ontslae te raak. Waar dit kom by veiligheid, daar is 'n hek wat gesluit kan word, waaragter die voertuie kon staan en die kinders wel veilig gespeel het. Asook kameras en sekuriteit wat die hele tyd in omgewing beweeg. Die beddens sal ons beslis na kyk om op te gradeer. Dankie

Sumari O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties. Die beste selfsorgplekkie waar ons nog gebly het! Skoon, gerieflik en alles wat ons nodig gehad het. Heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Hartsepunt
Hi Sumari, baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê. Hoop ons sien julle gou weer.

Sharon V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Baie goed, sal definitief weer van gebruik maak. Baie netjiese verblyf. Sentraal geleë. Verblyf goed toegerus. Ons het die verblyf geniet. Baie gasvry ontvang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Alles en nog meer! Retha se gasvryheid en ekstra 'touch' is ongelooflik. Die plek het alles en nog meer gehad. Heerlike binnebraai en toegeruste kombuis. Die skottelgoedwasser en wasmasjien maak dit vir groot groepe en langer verblyf baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Hartsepunt
Beatrix, baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle gou weer te sien.

Tammy N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Friendly and homely. We had such a lovely stay at Hartsepunt. Our host welcomed us with lovely warm bread and butter. When we needed assistance, they helped without hesitation. The beach was just down the road and shops were within walking distance. We loved our stay with Hartsepunt. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Hartsepunt
Thank you, Tammy. It was such a pleasure to have you here. Thank you for your kind words. Retha

Janene V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Een nag oorgebly vir sportdag, was baie lekker verblyf. Plek is netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

Excellent place to stay. Very neat and pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Hartsepunt
Thank you for your review. Please let me know where we could improve in our service. Kind regards.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Retha
Hartsepunt
Ons oogmerk is om altyd ons gaste te laat tuis voel. Die agent het ons net verwittig van 6 gaste en so het ons daarvoor voorberei i.e. dus net 6 handdoeke en het julle dan ook net vir 6 gaste betaal. Ons tariewe is baie billik in vergelyking met ander vakansieverblyf in Hartenbos (u bespreking het op die ou einde op R154 per persoon per nag uitgewerk). Ons is baie gesteld op netheid en was baie teleurgesteld om die huis in so 'n toestand te kry na julle vertrek. Wat veiligheid betref, julle voertuie en fietse was agter geslote hekke. Ons buurt is baie veilig, met 24 uur CCTV kameras wat die strate in Bayview van begin tot einde dophou, asook buurtwag wat uurliks rondry.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Retha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 2 100
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36a Nooitgedacht Avenue, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56cb64278f6324709115211b90516d67195e110f27de76d2f5e6e1a9a728b2018463154c2236f01de99677fdeb8e20af2d77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 36a Nooitgedacht Avenue Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -34.133831034623 22.111438192493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang