Hartsepunt
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36a Nooitgedacht Avenue, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Hartsepunt bied bekoorlike selfsorgverblyf, sentraal geleë in Hartenbos. Dit is stapafstand van die strand en Hartenbos-seefront, wat dit perfek maak vir gaste wat wil swem, sonbaai of die plaaslike pretpark wil geniet. Ideaal vir vriende of gesinne wat die pragtige Tuinroete wil verken.
Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n ekstra area met 'n dubbelslaapbank. Die badkamers is toegerus met 'n bad en stort of slegs 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis en 'n gemaklike sitkamer in. Die kombuis bied 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien en broodrooster. Gaste het ook toegang tot 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.
Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV, WiFi, 'n binnenshuise braai-area en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Retha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 36a Nooitgedacht Avenue, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartsepunt het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36a Nooitgedacht Avenue, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang