Hartshuisie
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Jooste Steynberg Street, Bay View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hartshuisie is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Bay View, Hartenbos, Mosselbaai. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie of sakereisiger.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof en klein oond, 'n lugbraaier, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, Prime en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Parkering is op die perseel beskikbaar. Die eiendom is naby winkels en slegs 450 m van die strand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nicolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Jooste Steynberg Street, Bay View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartshuisie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Jooste Steynberg Street, Bay View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang