Successfully reported
+12

Hartsplek Boggomsbaai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Keurboom Circle, Boggoms Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartsplek Boggomsbaai is 'n selfsorg-eenheid in Boggomsbaai. Die huis is aan die Suidkus geleë en bied aan gaste pragtige see-uitsigte.

Die eenheid het slaapplek vir tot 6 mense en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer uit 'n koningingrootte-bed bestaan. Die tweede badkamer is in die gang geleë en beskik oor 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis beskik ook oor 'n ontbyttoonbank met stoele vir gaste om hul ontbyt te geniet. Daar is ook 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër in die motorhuis. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer toegerus is met 'n gemaklike rusbank en 'n ingeboude kaggel. Die gastesitkamer het 'n sitkamerstel en 'n TV.

Die huis maak oop op 'n lieflike stoep met buitebraaigeriewe wat gaste op koue aande kan geniet.

Gaste kan ook die nabygeleë strand wat 563 m van die huis af is, asook die Boggomsbaai-gholfklub geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 162

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 23 Keurboom Circle, Boggoms Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartsplek Boggomsbaai het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Keurboom Circle, Boggoms Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9712a52731c1848d766f4ad8dd91367262726f441286ff1c6c530b4f57d14e7f0f1aa83903136876d11e49e7e224ba015079?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 23 Keurboom Circle Boggoms Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.265556071641 21.908503701095
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang