Successfully reported

Hartsrus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Owen K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Comfortable and sufficient. Value for money. Comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Gemaklik en tuis gevoel. Beslis hierdie twee dae geniet, skoon en netjies, gemaklik en tuis gevoel. Net soos die foto's het die plek gelyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Net lekker, dankie. Dit was bitter nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Owen K
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Affordable and comfortable. Convenient and clean. Great. Affordable. Comfortable and easy going.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Erna J
1 nag
4.6
Apr 2025

Heerlike knus plekkie, met 'n goed-toegeruste kombuis vir gerief. Ek het so lekker gebly dat ek nog 'n nag bespreek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoba V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Baie vriendelike mense. Hartlike ontvangs!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Corne M
1 nag
5.0
Des 2024

Uitstekend, sal definitief weer gaan en aanbeveel vir enige iemand. Hartsrus sal ek definitief aanbeveel. Gasvrou vriendelik, en alles netjies. Gasvrou doen soveel moeite. Melk, koffie, tee, beskuit en alles beskikbaar gestel vir jou. Baie veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hartsrus
Baie dankie vir s'n wonderlike gradering! Ek waardeer dit baie. Dit was heerlik om jou by Hartsrus te huisves!

Renee H
1 nag
5.0
Nov 2024

Lovely safe and clean accommodation. I was welcomed by the friendly host, who showed me around and I was very impressed with the whole accommodation. I felt safe even though I returned after 10 pm. There were three safety doors (outside gate, door and Xpanda gate). Lovely outside ambience. It was very quiet, so I slept well. I would recommend the accommodation to all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hartsrus
Thank you very much for this wonderful review. Hope we'll see you again for a stay at Hartsrus. Enjoy your festive season!

Daphne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelike gasvrou. Baie stil en rustige omgewing. Ek sal weer en weer teruggaan. Baie lekker gebly. Beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 8th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f2c95fc30a274714c6911457e547e2a2f3ccb3ddd6d83cb9e08a8583c7b58b5d494d32294428353839245d9115ed8d3b768?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 20 8th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.3388557 19.0279289
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang