Successfully reported
+14

Harvest Moon

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harvest Moon is net 200 m van die strand af geleë in 'n klein dorpie genaamd Paternoster. Paternoster is aan die Weskus geleë en spog met 'n kulturele ervaring soos geen ander nie. Neem asseblief kennis dat die uitsigte vanaf hierdie eenheid beperk is.

Hierdie eenheid op die boonste vloer kan tot 2 gaste akkommodeer. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, konveksie-oond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit spog ook met 'n binnenshuise kaggel. Die sitkamer het 2 rusbanke en 'n TV met die volledige DStv-ruiker. Dit lei na 'n patio met draagbare braaigeriewe.

Gratis WiFi-internettoegang op die perseel is beskikbaar vir jou gerief. Harvest Moon is gedeeltelik van die rooster af. Alle ligte, proppe, TV en Wi-Fi sal tydens beurtkrag werk.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nick B
Saam met lewensmaat
5.0
Spacious and comfortable apartment. This was our second stay in Harvest Moon and we enjoyed it just as much as our first visit. This lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Marius C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. The pictures do not do any justice to the place, it's really beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Dylan M
Saam met lewensmaat
5.0
Great location and lovely unit. We had a great stay. The unit was very clean and neat. It had everything we needed for a comfortable st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Jacinta A
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay with a peaceful environment. This is our 3rd time staying at Harvest Moon. The unit was comfortable and had everything we n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Rene H
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, fun, clean, safe. We had the most wonderful weekend away! We also met the owner and his wife, and they are both so nice and ac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1903

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 87 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harvest Moon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3ZWY0NmEwLTI2MDAtNDQwMC04MTgyLWQ1MDdmNWQ4YTJjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 87 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.806805555556 17.897672222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang