La Dolce Vita
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 600 Kanniedood Road, Hoedspruit Wild Life Estate, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Dolce Vita is op die lieflike Hoedspruit Wildlife Estate geleë. Dit bied lieflike verblyf in 'n rustige omgewing met 'n swembad en word deur wild omring.
Gaste kan tussen gerieflike en luukse kamers kies wat elk lugversorging het en slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer het 'n werkstasie, TV, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Elkeen van die kamers lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea, onderdakstoep, buitebraaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Landie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 600 Kanniedood Road, Hoedspruit Wild Life Estate, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 600 Kanniedood Road, Hoedspruit Wild Life Estate, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang