Haus der Ruhe
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Drakensberg Street, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Haus der Ruhe bied stylvolle selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing in die hartjie van die Laeveld, wat dit 'n ideale opsie maak vir paartjies of sakereisigers wat gemak, privaatheid en 'n tikkie luuksheid soek.
Hierdie moderne en knus eenheid bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer met 'n 50" slim-TV in wat volle toegang tot Netflix, YouTube, Prime en DStv bied – perfek om te ontspan na 'n lang dag.
Die kombuis is goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf, insluitend 'n Nespresso-masjien vir daardie perfekte oggendkoffie. Let asseblief daarop dat daar geen stoof is nie. Gratis WiFi is beskikbaar, en veilige parkering op die perseel word voorsien.
Haus der Ruhe is sentraal geleë, naby winkels, restaurante en noodsaaklike geriewe, terwyl dit steeds genoeg privaatheid bied om die rustigheid van die omliggende Laeveld-omgewing te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
DEWALD Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 7 Drakensberg Street, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Haus der Ruhe het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Drakensberg Street, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang