Haus Eleven
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 De Jager Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Haus Eleven is 'n bekoorlike gastehuis in Piet Retief en bied ruim en gerieflike verblyf met ontbyt ingesluit. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Verblyf word in verskeie kamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk gebied. Die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank of slegs 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.
Elke kamer het gratis WiFi, 'n TV met DStv, lugversorging, mikrogolfoond, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gedeelde eetarea waar hulle hul ontbyt kan geniet.
Die gastehuis bied ook 'n verskeidenheid gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad, buitelug-eetplek en braaigeriewe insluit. Gratis, veilige parkeerplek en 'n wasgoeddiens is beksikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 De Jager Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Gaste dink Haus Eleven het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 De Jager Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang