Successfully reported
+32

Haus Muller

Gastehuis
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2025 tot 31 Des 2025.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Hoof Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R2 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Haus Muller bied B&B-verblyf in Clanwilliam, 'n oulike gehuggie aan die voet van die Sederberge. Die dorp is bekend vir sy verbouing van rooibostee, sowel as die Clanwilliamdam, wat 'n gewilde bestemming vir 'n verskeidenheid watersportsoorte is.

Haus Muller bied 7 verblyfopsies. Die kamers is ingerig met gemaklike beddens, en elke kamer het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n TV, lugversorging, 'n yskas en 'n koffieskinkbord. Sommige kamers het 'n mikrogolfoond.

Daar is 'n gemeenskaplike leefarea en tuin beskikbaar vir gaste. Veilige parkering word ook voorsien. Aandete kan teen 'n ekstra koste en met vooraf reëling voorsien word. Die gastehuis het sonkrag.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Clanwilliamdam, die Sederberg-wildernisgebied, die Clanwilliam Museum, die Pakhuis-bewaringsgebied en wynlandgoedere.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Erica S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie. Wat 'n oulike plek en die ontbyt was heerlik!
Mrt 2025
Petro S
Saam met vriende
5.0
Heerlik ontspan en alles geniet. Fantastiese ontbyt. Alles keurig en verwelkomend.
Des 2024
Benita V
Saam met vriende
4.8
Heerlik gebly en gekuier. Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt is uit die boonste rakke. Heerlike warm water en beddens. Stort is 'n prob...
Sien meer
Jul 2025
Nicole S
Saam met lewensmaat
4.8
Wonderful. Highly recommended. Stunning location and hotel. Beautiful rooms and surroundings. Breakfast was fantastic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
John M
Saam met lewensmaat
4.2
Highly recommended! Friendly welcome by the hostess, lovely and clean facilities, very comfortable accommodation, and our only negative...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 7 Hoof Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Haus Muller het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Hoof Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdYnwrPbNIbwSGo9l0SmbFa6DSlK6FuRt1DY23TEdo1ZqmUAGeA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 7 Hoof Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.176734241287 18.893030617756
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang