Haven on Hoopoe
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Hoepoe Avenue and Tinktinkie Road, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R825 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Haven on Hoopoe bied verblyf in selfsorgeenhede aan en is in die dorpie Sedgefield geleë. Haven on Hoopoe is 2,4 km van Myoli-strandfront en Sedgefield-strandmeer af, en net 5 tot 10 km se ry van natuurreservate en ander besienswaardighede in dié deel van die Tuinroete af.
Akkommodasie by Haven on Hoopoe beskik oor 4 selfsorgeenhede wat uniek versier is. Elke eenheid het sy eie ingang met 'n onderdakstoep en 'n ingeboude braai en beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n privaat badkamer. Elke eenheid het ook 'n kombuisie met warmmaakgeriewe soos 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware.
Die eenhede het ook elkeen 'n TV met 'n DVD-speler. Gaste kan in die netjiese tuin ontspan. Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar. Veilige parkeerplek is agter 'n gemotoriseerde hek beskikbaar. Die verblyf ervaar nie nie beurtkrag nie, want dit is met sonkrag en 'n omsetter toegerus.
Haven on Hoopoe is ideaal geleë naby 'n paar restaurante en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lesley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Corner Hoepoe Avenue and Tinktinkie Road, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Haven on Hoopoe het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Hoepoe Avenue and Tinktinkie Road, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang