Successfully reported

Hayburg House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gerrie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Hayburg is baie goed en gerieflik toegerus. Die ontvangs was vriendelik. Ons het. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly, waarde vir geld. Baie lekker gebly, ek het net 'n skêr in die kombuis gemis en die asblik in die kombuis is effe klein. Die "skerp" mes in die laai moet geslyp of vervang word. Die TV (YouTube) het nie klank gehad nie, maar dalk het ek iets gemis iewers?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouxle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Jaarlikse "girl's trip" met Ouma en die kleinkinders! Veilige plek, mooi! Wonderlike plek! Tweede keer dat ons terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Dit was 'n vinnige oorslaap vir kinders se sportbyeenkoms. Ons het baie lekker gebly vir die min tyd wat ons daar spandeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bea M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Beautiful and very friendly and helpful host! Thank you for the upgrade. Loved our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lieflike blyplek. Lieflike verblyf. Beveel Hayburg House Champagne met graagte aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nahum J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Overall it was a great stay, very well appointed apartment and very well positioned. We had a great stay and a very warm welcome from Maureen. The only issue was having to manually open and close the main gate, especially coming late at night. Should also add a few more dishcloths.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2025

Good value for money. It was a lovely place, enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Goeie waarde vir geld, gasheer goeie kommunikasie. Verblyf was lekker. Leef vertrek kort nog 'n bank. Badkamer, wasem erg op, wou nie venster oopmaak weens koue. Extractor fan sal groot wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sade L
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Amazing stay! Highly recommend. Had a wonderful stay! The place was clean, comfortable, and exactly as described. Would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56A Paul Kruger Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dOA7ynhQU47HOR7jFhVuoM6wKtFZBFZPBcXNZGyAqNR4m3PD8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 56A Paul Kruger Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.799045843946 19.887213522132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang