Successfully reported
+23

Hayward's Game Lodge

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Haywardsvreugde, 775 JR, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0151, Gauteng
  • Vanaf R930 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hayward's Game Lodge bied selfsorgverblyf in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesinswegbreek, romantiese naweek of rampartytjie. Daar is ook konferensiegeriewe beskikbaar.

Daar is 6 luukse selfsorg-chalets. Elke eenheid het lugversorging, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n volledige en suite-badkamer en 'n leefarea. Vir die egte bosveld-ervaring is daar ook 'n buitestort. Daar is 'n sonnige patio met sitplek vanwaar jy die omliggende bosveld kan bewonder en daar is ook 'n boma met braaigeriewe. Wildritte kan teen ekstra koste gereël word.

Geniet die lieflike wildritte in die reservaat of verken die omgewing en sy baie interessante besienswaardighede. Hayward's Game Lodge is ideaal geleë, net 50 km van Pretoria en 70 km van OR Tambo Lughawe in Johannesburg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Bianca S
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspannend. Baie lekker gebly, het dit baie geniet.
Mrt 2025
Stefan J
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. The staff and owner are exceptionally helpful and friendly. We will definitely be returning for another stay. Thank you!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Wessel P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en ontspannend. Baie netjiese plek en sal dit definitief aanbeveel vir 'n couples wat 'n wegbreek wil hê van die stad lewe!
Jul 2024
Carla O
Saam met vriende
5.0
Onbeskryflik. Dit was uit die boeke uit, die eenheid was baie skoon, netjies en baie veilig.
Jul 2024
Jessica S
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig, ontspannend, mooi. Ons het werklik 'n rustige, ontspanne ervaring gehad, en ek sal hierdie plek beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm Haywardsvreugde, 775 JR, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0151, Gauteng
  • Gaste dink Hayward's Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 930
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 930
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 930
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Haywardsvreugde, 775 JR, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0151, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZmUwODJjLTRiZTYtNDdkZS05MzU5LWJjNzEzMzIzZGQ4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 Farm Haywardsvreugde, 775 JR Dinokeng Game Reserve 0151 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.343541216791 28.379123210907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang