Successfully reported

Hazeldene

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 201 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Neels M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend, sal beslis weer daar bly. Uitstekend toegerus met hoë gehalte toerusting en goeie bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zacharias S
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2025

Cozy and relaxing. Cozy and relaxing, parking a bit tight but managed. Great beds and very clean overall. Enjoyed our stay and would recommend in Colesberg. No plates, cutlery or dish soap for self-catering, although there is a nice restaurant right next door. It was very hot during our stay and the aircon was not working well; a ceiling or freestanding fan would help greatly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annona D
1 nag Gesin met tieners
3.0
Jan 2025

Redelik gerieflik. Overpriced. Gerieflik met restaurant op perseel. Maar sou graag self 'n vleisie wou braai vir laaste aand van vakansie, maar geen geriewe daarvoor nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Therese P
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2025

Die restaurant se kos was baie lekker. Ons het ok gebly. Gasvrou was beskikbaar. Die kamer was net baie beknop. Handoeke kan vervang word. Motors raas in die nag. Verder was dit netjies en skoon.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Herman L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Terugkeerbaar. Ons het lekker gebly. Baie dankbaar oor lugreëling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin O
1 nag
5.0
Des 2024

Nice place, would go there again. My family and I enjoyed the accommodation. The restaurant is on the adjacent premises, which was very convenient for us after a long journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christy P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik, rustig en die moeite werd. Ons het oornag in Colesberg. Hazeldene was die beste plekkie wat ons kon kies. Heerlike restaurant en lekker speelplek vir ons 2-jarige. Absoluut die moeite werd! Diens is so goed en die mense is baie behulpsaam en vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

We will return. Clean and comfortable - we had the best lamb shanks at the restaurant there!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 224

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Kerk Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3MjI2YjQwLTE2NDEtNDRkOS1iMmRlLTdmYzQ0ODY5OWYyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 201 5 1 5 5 Kerk Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721639147124 25.095828473568
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang