Successfully reported
+13

Hulala Lake Side Starling Cottage Da Gama Lake Unit 1

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 1, Hazy River Country Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hulala Lake Side Starling Cottage Da Gama Lake Eenheid 1 is geleë in Hazyview, 'n subtropiese boerderydorp in Mpumalanga. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek. Hierdie bekoorlike huis is aan die oewer van die Da Gama-dam geleë.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n dubbelbed, en die oorblywende slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer is ingerig met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kaggel en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Veilige parkering en braaigeriewe is beskikbaar.

Die huis het ook 'n dek rondom met 'n plonspoel en pragtige uitsigte vir gaste om te geniet. Daar is baie historiese plekke om te besoek in die omgewing, insluitend Pilgrim's Rest en die Three Sisters.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Peter S
Saam met vriende
5.0
Een van daardie kuiers waaroor jy gesels met vriende. Dit was 'n 5* verblyf. Ruim kamers, heerlike braai area en kuier stoep. Uitsig pragtig, groot tu...
Sien meer
Mrt 2025
Andre L
Saam met lewensmaat
5.0
N lekker rustige wegbreek. Ons het n rustige verblyf gehad, n wegbreek van Gauteng se gejaag.
Mrt 2025
Zama K
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful, a great place to destress, accessible to amenities and a good base. Very nice cottage in a peaceful setting. The cottage is s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Peter S
Saam met vriende
4.8
Sal weer kom lekker! Vyfster verblyf. Absoluut net 'n juweel van verblyf. Stil. Pragtige uitsig. Baie ruim vertrekke en ten volle toegeruste kombuis. ...
Sien meer
Mei 2025
Andrew M
Gesin met tieners
4.8
I will book again and am already recommending it to my family and friends. The stay was fantastic. We had all we required when making t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Unit 1, Hazy River Country Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Hulala Lake Side Starling Cottage Da Gama Lake Unit 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 1, Hazy River Country Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dccf4ce5f2ec24f2c7f164b2a7e89193b66f74b97dca9e2eafc2211781d48579a8eaf8a12e4dc11cb9654d1078a63029624?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Unit 1 Hazy River Country Estate 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.158549784249 31.014223241221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang