Hulala Lake Side Starling Cottage Da Gama Lake Unit 1
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 1, Hazy River Country Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Hulala Lake Side Starling Cottage Da Gama Lake Eenheid 1 is geleë in Hazyview, 'n subtropiese boerderydorp in Mpumalanga. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek. Hierdie bekoorlike huis is aan die oewer van die Da Gama-dam geleë.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n dubbelbed, en die oorblywende slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer is ingerig met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kaggel en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Veilige parkering en braaigeriewe is beskikbaar.
Die huis het ook 'n dek rondom met 'n plonspoel en pragtige uitsigte vir gaste om te geniet. Daar is baie historiese plekke om te besoek in die omgewing, insluitend Pilgrim's Rest en die Three Sisters.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Unit 1, Hazy River Country Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Hulala Lake Side Starling Cottage Da Gama Lake Unit 1 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 1, Hazy River Country Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang