Hazyview Country Cottages
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Main Street, Portion 65 De Rust, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Vanaf R700 per nag (plek vir 3)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hazyview Country Cottages is 'n eertydse tabakskuur wat omskep is in aparte kothuise wat ongekunstelde akkommodasie bied. Dit is gerieflik geleë, net 3 km vanaf Hazyview en 13 km van die Krugerwildtuin af.
Ons 14 kothuise is individueel versier en elkeen bied slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Elke kothuis het 'n selfsorggeriewe en 'n badkamer.
Gaste het toegang tot 'n swembad en 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, veerpyltjies, en ander speletjies.
Die omgewing is ideaal vir voetslaan en voëlkyk. Gaste kan rustig na die Sandrivier stap en al langs die stroom tot by Lover's Rock wandel. Etes is beskikbaar op versoek voor jy arriveer. Die Elephant Sanctuary en Elephant Whispers is naby, so ook Sabie se gholfbane, die gholfbaan by Kruger Park Lodge en Lions Rock Gholf Lodge. Daar is winkelsentrums met banke, apteke, dokters en klerewinkels in Hazyview en daar is ook restaurante en kroeë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Enica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Main Street, Portion 65 De Rust, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Gaste dink Hazyview Country Cottages het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Main Street, Portion 65 De Rust, Hazyview, 1241, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang