Successfully reported
+88

Hazyview Country Cottages

  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Main Street, Portion 65 De Rust, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hazyview Country Cottages, voorheen 'n ou tabakskuur wat in aparte kothuise omskep is wat rustieke selfsorgverblyf bied, gerieflik geleë net 3 km vanaf die dorp Hazyview en 13 km vanaf Kruger Nasionale Park.

Die verblyf bestaan uit 14 individueel versierde kothuise wat slaapplek vir 2 tot 6 gaste bied. Elke kothuis het 'n badkamer en is toegerus vir selfsorggeriewe.

Gaste het toegang tot 'n natuurlike swembad en 'n vermaakkamer met 'n pooltafel, veerpyltjiebord en speletjies.

Die omliggende platteland is ideaal vir stap en voëlkyk. Stap af na die Sandrivier kan geniet word, asook staptogte na Lover's Rock langs die natuurlike stroompie. Etes kan op versoek en voor aankoms gereël word. Die Elephant Sanctuary en Elephant Whispers is ook naby geleë, asook gholfbane by Sabie River Bungalows Gholfklub, Kruger Park Lodge en Lions Rock Golf Lodge. Winkelsentrums met banke, dokters, apteke en klerewinkels kan in Hazyview gevind word, saam met restaurante en kroeë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 92 resensies


Netheid
3.4
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
3.6
Gaste se hoogtepunte
Eldone D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig, kalm. Dankie vir die vriendelike, behulpsame diens!
Des 2024
Gawie O
Saam met vriende
5.0
Die personeel het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Alhoewel ons oornag baie kort was, was dit waarde vir geld. Ideale verblyf voor...
Sien meer
Des 2024
Billmore N
Gesin met tieners
4.4
Staff is very friendly and helpful but the cottage is falling apart. Staff was very friendly and helpful but the cottage is falling apa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Boswa B
Saam met vriende
4.2
Relaxed. I enjoyed my stay. Budget was tight and I needed a place to sleep. No complaints and hope they grow from strength to strength.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Nazeem J
Saam met vriende
3.6
Need to upgrade. Kitchen cupboards are very old and can really use a facelift.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Enica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Main Street, Portion 65 De Rust, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Gaste dink Hazyview Country Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Main Street, Portion 65 De Rust, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyY2M0ZmViLWE1NTYtNDliZS1iZDRiLWI3ZmZlMjIwMWQxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 92 5 1 4 Main Street Portion 65 De Rust 1241 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -25.069589351798 31.133151054382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang