Heads View
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2 Milkwood Drive, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 172 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Heads View is 'n gemaklike selfsorgwoonstel in die rustige voorstad Upper Old Place, Knysna, met pragtige uitsigte oor die Knysna Heads en die strandmeer. Dit is ideaal vir paartjies of klein gesinne.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met buitesitplek. Die kompleks bied gaste veilige parkering op die perseel, en die ligging is binne maklike bereik van die dorp se winkels, restaurante en buitelug-aantreklikhede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Natalie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 16
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 2 Milkwood Drive, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2 Milkwood Drive, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang