Hart & Siel
Beskrywing
Die Deluxe Koninginkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n mikrogolf, yskas, ketel en elektriese pan. 'n TV met Openview en Netflix. Buitesitplek onder 'n sambreel en 'n vuurput met 'n rooster. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die Deluxe-gesinskamer het 'n dubbelbed, stapelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n mikrogolf, yskas, ketel en elektriese pan. 'n TV met Openview en Netflix. Sitplek buite, hangmatte en 'n vuurput met 'n rooster. Gratis Wi-Fi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie suite beskik oor 'n dubbelbed en 'n stapelbed in die leefarea. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie. Daar is 2 TV's met Openview en Netflix, buitesitplek, 'n hangstoel, 'n hangmat en 'n vuurput. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie standaard-gesinssuite het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-stort. 'n Kombuisie met 'n mikrogolf, yskas en elektriese pan. 'n TV met Openview en Netflix. Buitelugsitplek met 'n hangstoel onder die lapa, hangmat, vuurput en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie standaard-dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n mikrogolf, yskas en elektriese pan. Buite sitarea onder 'n sambreel, en 'n vuurput met 'n rooster. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 13 Bloukraans Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang