Heart 2 Heart
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Berry Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Heart 2 Heart is 'n basiese en netjiese selfsorg-eenheid, geleë in 'n veilige omheinde kompleks in Jeffreysbaai, slegs 1.5 km vanaf Jeffreysbaai se hoofstrand, Surf Village en dorp, en 2 km vanaf Fountains Mall.
Hierdie akkommodasie bestaan uit 2 privaat slaapkamers met 'n privaat badkamer en dit het sy eie ingang. Die kombuisgeriewe is in slaapkamer 2.
Die eenheid is bo geleë en bied slaapplek vir tot 5 gaste, en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer.
Let asseblief daarop dat dit dalk oorvol kan voel as gaste vir 'n langer tydperk bly. Die kombuis is geskik vir die voorbereiding van ligte maaltye.
Die eerste slaapkamer bevat 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n TV met OpenView-kanale. Die tweede slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n kombuisie met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, ketel, yskas en eetgerei, sowel as 'n wasmasjien. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke, beddegoed, kussings en komberse word voorsien.
Die eenheid het 'n privaat ingang en WiFi is beskikbaar.
Die stoep met stoele en 'n tafel is vir u gebruik.
'n Gasbraai is beskikbaar om onder te gebruik, of gaste kan hul eie roosters bring om op die strand te braai.
'n Draagbare braai is op aanvraag beskikbaar.
Hierdie akkommodasie is geskik vir kort verblyf.
Buitetrappe
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Berry Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Heart 2 Heart het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Berry Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang