Successfully reported

Heartstone's Rest

Selfsorg
Heartstone's Rest Cottage
Vanaf R795
R 795 R 530
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof en oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n enkeldagbed wat ideaal is vir 'n kind. Die eenheid maak oop na 'n patio met buitesitplek, 'n eierhangmatstoel en 'n Weber-braai. Dit is die ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet met die groen tuin voor. Die eiendom is volledig omhein en veilige parkering binne die eiendom is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Stroomdienste
Amazon Prime
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 4
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Oond
Stoof
Broodrooster
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Besoekers toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Vermaak
Stroomdienste
Amazon Prime
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe word op 'n selfsorgbasis vertoon.

Huisreëls

Troeteldiere is welkom, alhoewel die palissade-heining wye gapings het en kleiner honde kan deurgaan, moet troeteldiere op eie risiko versorg word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Heartsone's Rest Huis
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Heartstone's Rest House is in die hartjie van Fouriesburg geleë en is een van die oorspronklike ou sandsteenhuise. Dit bied 'n klassieke ouhuis-gevoel met alles wat nodig is om 'n rustige einde aan die dag te geniet nadat u Suid-Afrika se avontuurhoofstad verken het. Die huis bied slaapplek vir 6 volwassenes en bestaan uit 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien. Basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe is ingesluit. Die sonkamer het 2 enkeldagbeddens wat vir 2 bykomende kinders gebruik kan word, maar beddegoed word tans nie daarvoor voorsien nie. Die eenheid maak oop na 'n tuin met buitesitplek en 'n braai-area. Die eiendom is volledig omhein en veilige parkering op die perseel is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Draagbaar
Volledige kombuis
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Kaggel
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Vuurmaakhout
Gratis
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Balkon
Tuin
Buitemeubels
Piekniektafels
Gesin & troeteldiere
Kaggelskerms
Gratis
Kombuis & eetkamer
Toonbank
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Kookolie, Sout en peper
Vuurmaakhout
Gratis
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Funksies toegelaat
Brandblussers
Besoekers toegelaat
Rook toegelaat
Slegs buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Stoomstrykyster
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Verwarmer
Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Rates are displayed on a self-catering basis.

Huisreëls

Troeteldiere is welkom, alhoewel die palissade-heining wye gapings het en kleiner honde kan deurgaan, moet troeteldiere op eie risiko versorg word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R795
R 795 R 530
per nag (plek vir 3)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 213 de La Harpe, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaf09b309e5bc81c7381a1a7a0a4e5df0938cacf7f74af8801c27925a0b5c30748948d7dd0fed0e67ba91f81c842aee89d64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R795 nouVanaf R530 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 213 de La Harpe Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.619302174388 28.209482917496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang