Heartstone's Rest
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 213 de La Harpe, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
-
Vanaf
R795R530 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Heartstone's Rest is in die sentrum van Fouriesburg geleë en bied gerieflike toegang tot die omliggende Vrystaat-streek. Die eiendom bestaan uit 2 selfsorg-eenhede wat geskik is vir gesinne of groepe.
Heartstone's Rest Cottage bied slaapplek vir 3 gaste, waarvan 2 volwassenes en 1 kind. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en 'n volledig toegeruste kombuisie.
Heartstone's Rest House bied slaapplek vir 6 volwassenes en is gemeubileer met 2 koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens. Dit het 2 badkamers, waarvan die eerste met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is, en die tweede met 'n bad, wasbak en toilet. Beide eenhede voorsien linne en handdoeke.
'n Tuin met buitesitplek en 'n braai-area is beskikbaar. Die eiendom is volledig omhein, en veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in Golden Gate Highlands Nasionale Park, Clarens-dorpie met winkels en restaurante, kersieplase en stap- en fietsroetes in die omliggende gebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hannes Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 213 de La Harpe, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Heartstone's Rest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 213 de La Harpe, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang