Successfully reported

Heaven & Earth Self-catering Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Elsa-mari B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Friendly, safe and feels like home. We really enjoyed our stay. It felt like home with all the farm animal sounds. Safe and friendly people went out of their way to accommodate us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Heaven & Earth Self-catering Accommodation
Dankie Elsa-Marie.

Albertus H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Jean en Danie is fantastiese gashere en die gehalte van die verblyf is uitstekend. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderlik! Wonderlik! Dit was uitstekend! Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Stil, rustig en 'n moet. Die gasvrou is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Heaven & Earth Self-catering Accommodation
Baie dankie. Julle was uitstekende gaste.

Danieka O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Het baie lekker gebly, mooi en lekker in die natuur op die plot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Heaven & Earth Self-catering Accommodation
Baie dankie, Danika. Kom kuier gerus weer.

Ashley W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Op pad vanaf O-Kaap na Gauteng en wou net oornag. Besonder lekker gebly. Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang en gasheer en -vrou gaan uit hul pad om verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Lieflik, stil en verkwikkend! Absoluut 'n belewenis! Dit was vir ons 'hemel op aarde' by Heaven on Earth!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Heaven & Earth Self-catering Accommodation
Dankie.

Catrien B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Gasvrye veilige verblyf. Baie lekker gebly na 'n lang reis. Alle geriewe en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frans B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Ons het rustig uitgespan. Baie rustig en snoesig warm op 'n koue winteraand oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jean
Heaven & Earth Self-catering Accommodation
Dankie Frans

Henri K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Ligging ideaal vir halfpad tussen noorde & Oos-Kaap. Baie netjies & prakties. Gasvrou baie vriendelik. Ongelukkig geen warm water. Beddens benodig versterking sodat matrasse nie insink nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste Geluk Farm, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA654f7961908b9fc515b1c8798f69c436fb309de658744af4db51a6cd4e7e7b37a71ece52e62f2cfb24aec3e6f0e7dd687667?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Eerste Geluk Farm Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.649456229515 27.269851735756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang