Heaven & Earth Self-catering Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eerste Geluk Farm, Kroonstad, 9500, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Heaven & Earth Selfsorg Akkommodasie bied gemaklike kamers in 'n silo op 'n plaas 1.5 km buite Kroonstad en die N1.
Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl Earth ingerig is met 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Bykomende geriewe sluit in 'n klein yskas, mikrogolfoond, ketel, borde, koffiebekers, glase en eetgerei.
Melk, koffie, tee en beskuit is ingesluit, en braaigeriewe is beskikbaar. Met 'n rustige plaasomgewing en unieke silo-styl akkommodasie, bied Heaven & Earth Selfsorg Akkommodasie 'n ontspannende wegbreek net minute van Kroonstad. Ideale oornagplek vir langafstandreisigers. Ruim area beskikbaar om karavane of boswaens te parkeer. Kragpunte is beskikbaar vir karavane.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Eerste Geluk Farm, Kroonstad, 9500, Vrystaat
- Gaste dink Heaven & Earth Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eerste Geluk Farm, Kroonstad, 9500, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang