Successfully reported

Heaven's Door

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Theresa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

We had a wonderful experience. We came for a few days and had a wonderful time. The host tended to our needs and everything we needed was in the house. Thank you, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Juweel langs die see met die pragtigste uitsig. Rus vir mens se siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Lovely. Very quaint and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angel H
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Onvergeetlike seevakansie. Wat ‘n magiese ervaring! Jy word soggens wakker met die branders wat teen die rotse klots, smiddae hou jy piekniek op die gras terwyl voëltjies om jou fluit, en saans sit jy snoesig voor die knetterende vuur met 'n beker koffie in die hand. Heaven’s Door is ‘n moet-hê-wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilse R
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Blissful, peaceful, beautiful Heaven's Door. We received a warm welcome from our friendly host and enjoyed a blissful and relaxing 3-week stay with a spectacular ocean view. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Mei 2025

It was awesome. My stay was awesome. It's a very relaxing place and the environment was peaceful. The WiFi was just very slow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heavens Door beskryf dit heeltemal! Ons 2de kuier by Heavens Door, kan dit vir seker aan enige iemand aanbeveel. Die see op jou voordeur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Onverbeterlik. Die see uitsig, die berge en die skoonheid van die natuur om jou maak dit die lekkerste plek om by te bly. Heaven's Door is 'n karaktervolle plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaynor V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Was fantastic. The whole stay was perfect. Great weather and view. Fully furnished and very comfortable. Will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Talitha Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 103

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3250 Dolphin Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0ZmUxZmFkLTFkMWEtNDhhMC1iZTk5LTc2Njk3ODZiYzA1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 89 5 1 5 3250 Dolphin Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.357733416504 18.961855346588
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang