Hedgehog Cabin
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 939 Hedgehog Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hedgehog Cabin bied 'n ontsnapping na die rustigheid van die Afrika-wildernis met 'n privaat jacuzzi. Gaste het die geleentheid om verskeie wildspesies te besigtig, insluitend vlakvarke, wildebeeste, kameelperde, sebras en meer.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens. Daar is ook 'n gastetoilet en die huis het 2 lugversorgers.
Die oopplan-kombuis onder is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie area strek verder na die leefkamer wat met 'n sitkamerstel gemeubileer is. Daar is ook 'n eetkamertafel met stoele. Daar is braaigeriewe en daar is 'n aparte dek wat met trappe bereik kan word met 'n jacuzzi, waar gaste kan ontspan terwyl hulle die besienswaardighede en geluide van die wildlewe wat rondloop, inneem.
Die eiendom het parkeerplek vir 2 voertuie binne die parkeerarea wat toegemaak kan word en daar is veilige parkering vir meer voertuie ook buite die huis. Die Marloth Park-winkelsentrum het restaurante, 'n haarsalon en 'n mediese sentrum. Hierdie eiendom is ideaal geleë sowat 10 km vanaf die Krokodilbrug-ingang van die Krugerwildtuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gesina
Wilhelmina ...
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 939 Hedgehog Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Hedgehog Cabin het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 939 Hedgehog Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang