Successfully reported
+15

Heide Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Heide Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heide Cottage is in die pragtige kusdorpie Struisbaai geleë en is 9 km vanaf die Suidpunt van Afrika geleë. Hierdie eenheid is op die eienaar se perseel, maar gaste het volledige privaatheid sowel as 'n privaat ingang.

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en YouTube. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek en het hul eie onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Struisbaai het 'n veilige swemstrand en bied geleenthede vir baie buitemuurse doendinge soos seilplankry en branderplankry.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Albert E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon. Baie netjies en skoon met alles wat ons nodig het. Sal volgende keer langer bly.
Aug 2025
Victor V
Saam met lewensmaat
5.0
Reasonably priced and high quality accommodation. Comfortable, convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Arrie H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie goeie ligging met baie goeie geriewe en baie vriendelike. Baie lekker gebly. Baie goeie ligging met baie goeie geriewe en baie...
Sien meer
Mei 2025
Nicol H
5.0
Die diens was perfek in alle opsigte. Goeie waarde vir geld, sentraal geplaas asook 'n baie vriendelike gasheer en gasvrou.
Apr 2025
Gary L
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Relaxing and chilled.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 7 Heide Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heide Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Heide Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc8f5fd500adc663af82a868337b42f1b941c34c7962fafcf12881f64577a3c3d9867d463c5b4d90a1a91919e5171d5f29bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 7 Heide Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.800643823928 20.054302839805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang