Heidel-herberg
Beskrywing
Vredemaker is die kleinste kamer en bied slaapplek vir 1 gas en is ingerig met 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid het ook 'n TV met Netflix en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Towerkop is ingerig met 'n enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, twee tweeplaatstowe asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met Netflix en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Heidel-herberg bied slaapplek vir 3 gaste. Die eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit in 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n TV met Netflix en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die Roodeberg-herberg bied slaapplek vir 3 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed met 'n en suite-badkamer en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n TV met Netflix en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 10 Heidelberg Street, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang