Successfully reported
+34

Heidel-herberg

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10 Heidelberg Street, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R400 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Heidel-herberg Huis in Parow bied selfsorgverblyf, ideaal vir korttermynverhurings. Die woonstel is binne loopafstand van beide Panorama Mediclinic en Panorama GVI Onkologiesentrum geleë. Verskeie winkels en restaurante is naby vir u gerief.

Die verblyf bestaan uit 4 aparte kamers. Almal het veilige parkering beskikbaar.

Heidel-herberg kan 3 gaste akkommodeer. Die eenheid is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Ander geriewe sluit in 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met Netflix en Wi-Fi.

Vredemaker kan 1 gas akkommodeer en is gemeubileer met 'n enkelbed. Dit is 'n klein kamer. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Ander geriewe sluit in 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met Netflix en Wi-Fi.

Roodeberg herberg kan 3 gaste akkommodeer. Die eenheid is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit in 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met Netflix en WiFi.

Towerkop bied slaapplek vir 1 gas en is gemeubileer met 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit in 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met Netflix en WiFi.

Veilige parkering is ook beskikbaar. Die vensters en deure is toegerus met diefwering en sekuriteitshekke vir ekstra sekuriteit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Melinda V
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly en sal vir seker weer by Heidel Herberg bly!
Aug 2025
Andries L
5.0
Fantasties! Ek het baie lekker gebly. Stil area.
Des 2024
Arumugam P
5.0
Very satisfied and I will recommend it to my family and friends. Very friendly and helpful. I will definitely use this venue on my next...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Marlin W
Besigheidsreis
5.0
Baie stil en rustig. Vriendelike diens ontvang. Sien sterre.
Apr 2024
Andries D
Saam met lewensmaat
4.8
Veilig omgewing. Baie lekker gebly, dankie vir vriendelike diens.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Eugenie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 10 Heidelberg Street, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heidel-herberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 400
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10 Heidelberg Street, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c3a87bd7f962d1ac3c3ec3bcaa9d1cf2bfe6a8f6ce28d43bd2771e61def26398f4986f9cb2035219a36219a6ba5101ce6bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 1 mens 49 5 1 5 10 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.87806 18.57387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang