Successfully reported
+64

Heidelberg Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Jacobs Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Heidelberg Lodge is 'n gastehuis in Heidelberg, 'n bekoorlike dorpie in Gauteng. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings of langtermynverblyf.

Verblyf word gebied in 17 eenhede met slaapplek vir 34 gaste. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, met 'n en suite-stort badkamer. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in.

Die gastehuis bied ook braai- en wasgoedgeriewe. Daar is ook 'n swembad en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke. Heidelberg Lodge Jacobs 29 is 'n entjie se ry van restaurante, 'n winkelsentrum, mediese geriewe, 'n gholfklub en 'n natuurreservaat af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Chane S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, gemaklik met min tot geen geraas. Ons het so lekker gebly. 'n Lekker stil area met veiligheidshekke. Lieflike ruim slaapkamer met genoeg plek ...
Sien meer
Mei 2025
Wilma B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal julle definitief weer kom besoek, dankie vir julle gasvryheid en puik diens. Dit was die eerste keer wat ons julle besoek het. Julle diens was pui...
Sien meer
Jan 2025
Renett C
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige skoon kamers met vriendelike staf en fantastiese diens. Baie dankie vir die wonderlike diens. Ek kan nie genoeg dankie sê vir julle vriendeli...
Sien meer
Jan 2025
Shani V
5.0
Skoon, netjies, mooi, lekker en vir seker waarde vir jou geld! Vreeslik lekker gebly, kamers was lekker warm en baie mooi skoon. Saterdag oggend het '...
Sien meer
Jun 2024
Spekkies S
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie diens. Dankie, julle was baie lekker daar gewees. Bly so tops. Lekker dag vir julle daar en sterkte vir die jaar.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 27 Jacobs Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink Heidelberg Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Jacobs Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92810a8bb402eb6304390150b96155158fec4d673713509069a0a1773308adb353fa111eff5b0e5182595899f512242e28ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 117 5 1 4 27 Jacobs Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.497965243442 28.359619809148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang