Successfully reported
+7

Heidi House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Mentone Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 100 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Heidi House bied gerieflike verblyf in ’n selfsorgchalet en is naby die Kowierivier in Port Alfred.

Gaste kan gebruik maak van die binne-swembad en ’n sauna met plek vir 4 gaste teen ’n ekstra koste. Gaste kan gebruik maak van die jetty om ’n boot vas te meer of om vis te vang.

Die chalet bied verblyf vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ’n enkelslaapbank in een van die slaapkamers vir ’n ekstra gas. Linne en handdoeke word voorsien.

Die chalet beskik oor ’n oopplan-leefarea en -eetarea met ’n kroeg, kaggel en ’n TV. Die kombuis is toegerus met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en ’n koffiemasjien, asook ’n wasmasjien en ’n skottelgoedwasser.

Buite die huis is ’n groot stoep met braaigeriewe. Daar is ook 'n gholfbaan naby.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

heinz-ulrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 37 Mentone Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Heidi House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 100
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 4 100
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Mentone Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9654b02bdda9bc5252b58be4ae05c94eb15c3cd1422392322a6285d6f1f442d69b12bd9ca257e0fd4f4b0df0fdeb581da629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 7 mense 4 5 1 5 37 Mentone Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.592144 26.871794193254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang