Heights
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Byrnewood Road, Drie Fonteinen Farm Plot 265, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Heights bied knus selfsorgverblyf op die eienaar se plaas in die Midlands, net buite Howick. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan geniet en verken.
Gaste het 'n keuse tussen 'n Chalet wat 2 gaste akkommodeer en 'n slaapsaal-bungalow wat tot 6 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid het sy eie privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Daarbenewens beskik die eenhede oor gemaklike beddens, linne en badhanddoeke, 'n eetkamertafel en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n onderdak-patio en braaigeriewe geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Sakabula Gholf- en Landgoed, Midmardam, Howick-waterval en Umgeni Natuurreservaat. Pietermaritzburg is ongeveer 17.9 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Fonnereau
William
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Byrnewood Road, Drie Fonteinen Farm Plot 265, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Byrnewood Road, Drie Fonteinen Farm Plot 265, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang