Successfully reported
+7

Heins Manor House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, De Clapmuts Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heins Manor House bied oornagverblyf met 'n verfrissende plaasatmosfeer en is sentraal tussen Stellenbosch, Franschhoek en Paarl geleë. Die historiese Kaaps-Hollandse huis is in 1823 gebou en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek om van die realiteit te ontsnap.

Daar is 3 ruim gastekamers met pragtige houtafwerkings. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste op 'n dubbelbed met kraakvars-linne. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet en badhanddoeke word voorsien.

Ander kamergeriewe sluit 'n kluis, kaggel en 'n tee- en koffieskinkbord in. Gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike sitarea met gratis WiFi. Buite is daar 'n groot tuin met piekniek-tafels waar gaste kansit en ontspan.

Die huis is stapafstand vanaf Heins Deli & Restaurant waar gaste heerlike maaltye kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

JD Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R44, De Clapmuts Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heins Manor House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, De Clapmuts Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8eb8ff6fd4f216ba9cde56746872975191467d3fd9620932a020694b970d2a54682e60010881ca984926b7d9eaf28ed4e24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R44 De Clapmuts Farm 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.851036021995 18.854415835402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang