Successfully reported

Helderberg Escape

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ethan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Book yours, you won't be disappointed. My partner and I would like to thank Alet for the warm, friendly welcome firstly. Secondly, we were truly amazed by the place and enjoyed our stay more than we thought we would.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Helderberg Escape
Thank you for your kind and positive feedback. It was nice hosting you here. Come again!

Jommery T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Veilig en uit die boonste rakke. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek was netjies en modern. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Helderberg Escape
Dankie vir jou goeie terugvoer oor julle verblyf hier by Helderberg Escape. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer.

Ryno A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was baie lekker. Was baie lekker. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It was great. The hosts were very nice and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie G
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ons het ’n ongelooflike ervaring gehad tydens ons verblyf! Die selfsorg-akkommodasie was pragtig, goed toegerus en baie skoon. Wat ons verblyf egter werklik besonders gemaak het, was die gasvryheid van Alet. Sy het regtig buite haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en elke ekstra versoek is met ’n glimlag en bereidwilligheid hanteer. Dit is baie selde dat ’n mens sulke egte vriendelikheid en toewyding ervaar. Baie dankie, Alet, vir jou uitstaande diens en warmte – ons sal beslis weer terugkom en hierdie plek met vrymoedigheid aanbeveel aan enigiemand wat op soek is na uitstekende selfsorg-verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Helderberg Escape
Baie dankie vir jou pragtige boodskap. Ek is bly julle verblyf was lekker. Dit was vir ons ook lekker om julle hier te ontvang.

Floris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vriendelike gasvrou, smaakvolle meubels, en rustige woonbuurt. Heerlik gekuier, skoon en netjiese huisie gewees. Al die nodige geriewe is daar. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Helderberg Escape
Baie dankie, Floris, vir jou goeie en positiewe terugvoer oor julle verblyf hier. Dit was aangenaam om julle hier te akkommodeer. Kom gerus weer.

Morne D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Beste diens ooit, dadelik welkom gevoel. Beste plek in die strand, vriendelike diens beveel 100% aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Helderberg Escape
Baie dankie vir jou mooi en goeie woorde oor ons plek en jul verblyf hier. Ek hoop ons sien julle gou weer.

Wilma C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Highly recommend Helderberg Escape. I would recommend Helderberg Escape to anyone. We had a pleasant stay, thank you to the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Helderberg Escape
Thank you Wilma for recommending Helderberg Escape.

Peter Johannes G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Moeite werd vir jou geld. Dit was nou regtig 'n lekker rustige wegbreek naweek. Ek en my vrou het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Helderberg Escape
Baie dankie, Peter, vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het lekker by Helderberg Escape gebly.

Allison H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Safe and comfortable. Friendly and welcoming hosts. What a gem, all the creature comforts you need and a few extras. The car is safe behind a locked gate. Close to everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Helderberg Escape
Thank you, Allison. I appreciate your good and positive feedback. I'm glad your stay at Helderberg Escape was comfortable.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Jurgens Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fe6f718f444e811de19c0d510ddfa609bf8bebc0d88a94e22df64a68dcda73966c0098a4e81b64fabd744f61f53dedf8b3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 28 Jurgens Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0997292 18.8296311
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang