Helderberg Hideaway
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Solomon Street, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Helderberg Hideaway is geleë aan die voet van die Helderberg in die hartjie van Somerset-Wes, in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende naweekwegbreek.
Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer met lugversorging en 1 badkamer, en bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkering. Die eiendom is gerieflik geleë naby Somerset Mall, die strande van Strand, staproetes in die nabygeleë natuurreservaat, en tien topklas wynplase. Twee van die dorp se bekroonde restaurante, Steffani's en Henri's, is binne een kilometer van die eiendom af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Esmari Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 12 Solomon Street, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Helderberg Hideaway het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Solomon Street, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang