Heldersig Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Heldersig Street, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Heldersig Cottage is geleë in die pragtige woonbuurt Panorama teen die voet van die Tygerberg. Die kothuis is slegs 20 km van Kaapstad af en bied die ideale blyplek vir vakansiegangers en sakelui.
Die bekoorlike selfsorgkothuis is pragtig versier en bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers, 'n leefkamer, eetkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Geniet 'n glasie wyn op die terras met 'n uitsig oor die tuin wat pragtig uitgelê is.
'n Groot verskeidenheid landmerke, restaurante, winkelsentrums en toeriste-aantreklikhede is net 'n paar minute se ry van Helderberg Cottage af via die N1 en N7.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Madelain Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 24 Heldersig Street, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Heldersig Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Heldersig Street, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang