Heldersig Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Heldersig Street, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Heldersig Cottage is in die skilderagtige voorstad Panorama, aan die voet van die Tygerberg-heuwels, geleë. Heldersig Cottage is slegs 20 km van Kaapstad af en bied die perfekte blyplek of jy nou 'n vakansie of 'n sakereis geniet.
Die bekoorlike selfsorgkothuis is pragtig versier en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers, 'n leefarea, eetkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. 'n Glas wyn kan op die terras geniet word terwyl dit uitkyk oor 'n aangelegde tuin.
'n Magdom landmerke, restaurante, winkelsentrums en toeriste-aantreklikhede kan binne minute bereik word met vinnige toegang tot die N1- en N7-hoofweë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Madelain Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 24 Heldersig Street, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Heldersig Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Heldersig Street, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang