Helderzicht
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Helderzicht Street, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
- Vanaf R640 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Helderzicht bied gerieflike selfsorgverblyf in die woonbuurt Proteahoogte in Brackenfell. Die ligging bied toegang tot Tygervallei Winkelsentrum, Durbanville Wynroete, en die N1, N2 en R300 hoofweë.
Verblyf word gebied in die hoofhuis met 2 slaapkamers en 6 eenslaapkamereenhede. Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n leefarea met 'n TV. Elke 1-slaapkamer-eenheid beskik oor 'n kombuisie en 'n TV. Die eenhede word op 'n weeklikse basis gediens en linne word voorsien. Voertuie word onderdak agter 'n afstandbeheerhek geparkeer.
Die area bied 'n verskeidenheid restaurante, bioskope, hospitale, besighede, skole en gholfbane. Kaapstad Internasionale Lughawe en Century City is 25 km ver, en Kaapstad se middestad en V&A Waterfront is 34 km ver. Gaste kan ook die dorpe Stellenbosch en Paarl, 'n halfuur weg, besoek.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
len Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 11 Helderzicht Street, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
- Gaste dink Helderzicht het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Helderzicht Street, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang