Successfully reported

Helena's Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Anlizelle M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Dit was uitstekend. Die verblyf was baie aangenaam. Baie aangename verwelkoming gehad. Net 'n klein probleempie. Daar is onsettend baie swart goggas in die eenheid. Hulle het ons nie gebyt nie, maar dit was nie aangenaam om heeltyd van die goggas ontslae te moes raak nie. Het 'n gifdoder masjien aangeskaf wat heeldag aan was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth Johanna L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtig sal weer daar tuisgaan. Baie lekker. Skoon met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Helena's Guesthouse
Baie dankie, waardeer.

Marlize G
Kort verblyf
4.4
Okt 2025

Waarde vir geld. Het lekker gebly, vriendelik ontvang. Verblijf baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre Vd Westhuizen V
1 nag Besigheidsreis
4.2
Sep 2025

Rustig stil omgewing. Sal weer gebruik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Aangename gasvrou en man. Laat mens regtig tuis voel. Stil omgewing. Schoon en netjiese slaapplek. Kan hom aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annamari K
1 nag
4.0
Apr 2024

Baie gerieflik. Baie lekker gebly. Kan dalk net die WiFi-wagwoord beskikbaar maak in die eenheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Contessa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lekker. Baie gasvry en vriendelik. Was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
1 nag
5.0
Mei 2023

Lekker boere-gasvryheid! Met ons aankoms het ons sommer dadelik tuis gevoel. Baie dankie vir die lekker boere-gasverheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Voldoende bekostigbare oornag verblyf. Vriendelike ontvangs deur gasvrou; veilige parkering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salome D
Kort verblyf
4.4
Apr 2023

Netjies en skoon, privaat met genoeg gerief vir oornag. Ek sou voorstel dat die reisiger net vooraf bevestig watter eenheid hul kry. My eenheid was nie die een wat in die listing beskryf word nie. Ons eenheid was aan die agterkant van die huis, met redelike styl trappe buite om bo te kom, so 'n groot tas ens. is moeilik om op te kry, maar ten spyte van dit was die eenheid self heel aangenaam. Twee groot pluspunte vir my, was dat ons 'n bad en goeie werkende yskas gehad het. Die eenheid is piepklein, maar dis heeltemal genoeg as jy regtig net slaapplek soek vir 'n aand of twee. Ons het toegang tot WiFi gehad as die krag aan was. Daar is nie krag as dit load shedding is nie. Hul het 'n generator die een aand aangesit, maar dit het gevrek na 30 min. Ek sou wel voorstel dat hul een of twee batteryligte vir die gaste in die kamer sit juis vir sulke tye. Die oom en tannie was baie vriendelik en behulpsaam en ons het regtig veilig en tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Helena
Helena's Guesthouse
Ek het aan die agent genoem dat ek net 'n kamer in die loft beskikbaar gehad het en dat die akkommodasie beperk was met Super 8. Dit was vir haar aanvaarbaar. Die tegnikus het uitgekom maar kon nie die "generator" herstel nie. Die vorige aand was dit aan. Jammer maar ek het ten minste 'n tegnikus laat uitkom om te probeer help. In die hangkas was daar 'n buislig met 'n battery. Ek sal in die toekoms dit net uithaal. Dankie vir die goeie punte genoem. Ons sal poog om te verbeter. Goedheid en guns, Helena

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Robertson Street, Panorama, Kroonstad, 9449, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArR3smDL2KYkTkcIvAEQUBl5Q4jAtJWQGULxMWGzFHsvV80dNjz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 15 Robertson Street Panorama 9449 Vrystaat 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -27.675214487437 27.24797317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang