Successfully reported
+15

Helena's Guesthouse

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Robertson Street, Panorama, Kroonstad, 9449, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Helena's Guesthouse is in die pragtige en stil woonbuurt Panorama in Kroonstad geleë. Kroonstad lê in 'n gebied wat gekenmerk word deur oop ruimtes en 'n oorvloedige verskeidenheid plantegroei wat dit besonder mooi maak. Die perfekte verblyf in die Vrystaat.

Hierdie lieflike eenslaapkamer grasdak-chalet is apart van ons hoofhuis geleë en het sy eie privaat ingang. Die eenheid het slaapplek vir 2 mense in 2 driekwartbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskassie, tweeplaatstoof en mikro-oond, elektriese braaipan, ketel en mikrogolfoond. Geniet die gerief van 2 lugversorgingseenhede en volledige DStv-geriewe in die slaapkamer. 'n Braai-area is buite beskikbaar en daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek vir een voertuig. Die kamer word daagliks skoongemaak behalwe oor naweke. Ons is tweetalig, beide Engels en Afrikaans.

Die winkelsentrum is 1,5 km van ons af en Kroonpark Vakansieoord is 1 km weg. Die gholfbaan (18 putjie) is langs Kroonpark Vakansieoord. Weens sy gerieflike nabyheid aan die N1-hoofweg tussen Johannesburg en Bloemfontein, is Helena's Guesthouse 'n baie gewilde plek vir oornagverblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
DStv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anlizelle M
5.0
Dit was uitstekend. Die verblyf was baie aangenaam. Baie aangename verwelkoming gehad. Net 'n klein probleempie. Daar is onsettend baie swart goggas i...
Sien meer
Apr 2025
Elizabeth Johanna L
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig sal weer daar tuisgaan. Baie lekker. Skoon met alles wat jy nodig het.
Feb 2024
Marlize G
4.4
Waarde vir geld. Het lekker gebly, vriendelik ontvang. Verblijf baie netjies en skoon.
Okt 2025
Pierre Vd Westhuizen V
Besigheidsreis
4.2
Rustig stil omgewing. Sal weer gebruik. Sien sterre.
Sep 2025
Amanda T
Saam met lewensmaat
4.0
Aangename gasvrou en man. Laat mens regtig tuis voel. Stil omgewing. Schoon en netjiese slaapplek. Kan hom aanbeveel.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 15 Robertson Street, Panorama, Kroonstad, 9449, Vrystaat
  • Gaste dink Helena's Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Robertson Street, Panorama, Kroonstad, 9449, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArR3smDL2KYkTkcIvAEQUBl5Q4jAtJWQGULxMWGzFHsvV80dNjz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 15 Robertson Street Panorama 9449 Vrystaat 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -27.675214487437 27.24797317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang