Successfully reported
+18

Helianthus X

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Duet Close, 7435, Rosendal, 7435, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 R3 780 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Helianthus X is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, sentraal geleë op die eienaar se eiendom in Rosendal. Dit bied uitsigte oor Tafelberg en is 'n ideale opsie vir ontspannings- en sakereisigers.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die oorblywende slaapkamers 'n badkamer deel wat ook met 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Daar is 'n binnenshuise vermaakarea met 'n ingeboude braai en sitplek. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal gerieflik naby winkelsentrums en restaurante geleë wees.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kalynn H
Saam met lewensmaat
5.0
Spacious, beautiful and peaceful stay. We had a lovely, peaceful stay at Doreen's place. She was a lovely host and the accommodation wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Ane V
5.0
Asemrowend en iets om te beleef. Nie net was die verblyf besonders met 'n uitsonderlike uitsig oor die Kaap nie, die plek binne is asemrowend met net ...
Sien meer
Sep 2025
Inelda H
5.0
Clean, comfortable stay! Accommodation was more than what we expected. Excellent stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Chantall F
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful area, value for money. It was a nice stay; I will use the accommodation again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Sandra G
Gesin met tieners
5.0
Pleasant with a great view. Pleasant stay, beautiful view. Doreen was very helpful, a nice lady that can be proud of her place. I love ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Doreen Kainyu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 26 Duet Close, 7435, Rosendal, 7435, Wes-Kaap
  • Gaste dink Helianthus X het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
R 4 200 R 3 780
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 200
R 4 200 R 3 780
per nag, vir 6 mense
Vanaf R4 200
R 4 200 R 3 780
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Duet Close, 7435, Rosendal, 7435, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60715fe5a9edb8b1a3c23a86168e5a1d7c246f75dca48393d6f726867b3e10e642a5dc29094fc16fd0a53c9ad824e63e6140?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 200 nouVanaf R3 780 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 26 Duet Close 7435 7435 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.867566490125 18.642884682498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang