Helios Place Holiday Accommodation
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mykonos Access Road, 12 Helios Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Helios Place Holiday Accommodation is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Langebaan. Dit is net 1 km vanaf Mykonos Casino, die strandmeer en 'n winkelsentrum.
Dié eenheid is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, asook 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n kookplaat toegerus. Die oopplan-leefarea lei na 'n kuierbinnehof met stoepmeubels en 'n braai-area. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet met bidet
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Carmen Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 44
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Mykonos Access Road, 12 Helios Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Helios Place Holiday Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mykonos Access Road, 12 Helios Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang