Successfully reported

Hello Holiday @ D17 Banana Beach Club

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Nadine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Definitief te kort! Ons as gesin het baie lekker gebly en ons sal vir seker weer terugkeer. * Pragtige see uitsig. * Stapafstand van strand. * Naby geleë aan ander dorpies soos Port Shepstone, Shelly Beach en Hibberdene. * Netjiese en ruim woonplek ingerig met alles wat mens nodig het. * Baie ekstra aktiwiteite vir kinders om te geniet. * Vriendelike en behulpsame personeel op terrein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raylene
Hello Holiday @ D17 Banana Beach Club
Dankie Nadine vir die wonderlike resensie, so bly jy en die gesin het julle verblyf geniet! Sien daarna uit om julle almal in die toekoms te huisves!

Lizemari P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Baie lekker. Baie goed gerus. Mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raylene
Hello Holiday @ D17 Banana Beach Club
Dankie vir die goeie resensie. Dit was 'n plesier om jou en jou gesin te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Raylene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 989
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 989
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 989
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Toucan Road, Unit D17, Banana Beach Club, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff1e85d4dfc17012ce1385d90f6641bc908bbf96ca88ab16656d4c469d17ccedea8bf0c834273221d35eaa60a53cb89ebf81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R989 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 2 Toucan Road Unit D17, Banana Beach Club 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.660847085678 30.514818933066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang