Successfully reported
+36

Hello Holiday @ D17 Banana Beach Club

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Toucan Road, Unit D17, Banana Beach Club, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R989 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Hello Holiday @ D17 Banana Beach is in Melville, Port Shepstone, geleë en is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel net 100 meter van die strand af. Hierdie uitstekende ligging maak dit die perfekte keuse vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie met asemrowende see-uitsigte.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea het 'n slaapbank wat 2 kinders onder 10 jaar oud kan akkommodeer.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is die leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV, asook gratis WiFi. Skuifdeure lei na 'n oordekte balkon met 'n ingeboude braai, eetkamertafel en stoele.

Gaste het volle toegang tot die kompleks se 2 gemeenskaplike swembaddens en braai-area. Veilige parkering binne die kompleks is ook beskikbaar.

As jy van visvang hou, is dit die ideale plek vir 'n visserman in hart en nier.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Raylene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2 Toucan Road, Unit D17, Banana Beach Club, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hello Holiday @ D17 Banana Beach Club het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 989
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 989
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 989
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Toucan Road, Unit D17, Banana Beach Club, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff1e85d4dfc17012ce1385d90f6641bc908bbf96ca88ab16656d4c469d17ccedea8bf0c834273221d35eaa60a53cb89ebf81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R989 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 2 Toucan Road Unit D17, Banana Beach Club 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.660847085678 30.514818933066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang